Singapoer

Vinnige wenk wanneer jy in Singapoer reis, is 'n eSIM vir Singapoer . Kry joune vandag nog!

Wil jy Singapoer per motor verken?
Kry 'n huurmotor in Singapoer.

Fietstoer Singapoer
AsiëlandeSingapoer

Fietstoer Singapoer

Verlede naweek het ek die aand-fietstoer in Singapoer gedoen. Dit was awesome. Bedags het ek deur die stad gestap maar saans lyk die stad anders. Die reuk van die kos, die ligte oral en die skyline is net awesome! (meer…)