Ry die Gibbrivierpad
'n Baie mooi roete wat ons gedoen het was die Gibb River Road. Die Gibb River Road bring jou van Derby na Wyndham deur die Kimberly's. Ons roete was van Derby na Halls Creek sodat ons kon afgaan na Alice Springs. Hierdie roete is 700 km lank en die meeste van die…


