Kategorie: Singapoer

Fietstoer Singapoer
Asië, lande, Singapoer
0

Fietstoer Singapoer

Die afgelope naweek het ek die aand fietstoer in Singapoer gedoen. Dit was ongelooflik. Bedags het ek deur die stad gestap, maar saans lyk die stad anders. Die reuk van die kos, die ligte oral en die skyline is net fantasties!

Lees meer