Nuwe “avontuur”
By die laaste rusdag in Trondheim het ek iets in my linkerbobeen gevoel. Dit het gevoel soos 'n gespanne spier ek het gedink na die opwarming sal dit ok wees. Maar toe ek verder fietsry het die pyn nog erger geword. Ek moes teruggaan woonstel toe vir bietjie ekstra rus. (meer…)



